Hier is ‘n vinnige blik op ons bouprojek aktiwiteite en vordering…
Die ingangs portaal van beide die saal en die kerk gebou neem mooi vorm aan, so ook die kerk se aansig en ons kuier-stoep.
Indien julle ‘n bydrae wil lewer tot hierdie projek, besoek gerus ons Back-a-Baksteen promosie.
https://www.backabuddy.co.za/campaign/domus-dei-back-a-baksteen
Gaan kyk ook gerus na ons Youtube kanaal…

