Skip to main content Scroll Top
30 Jean Road Blairgowrie, Randburg 2123

Manne ontbyt
Elke 2de Vrydag

Klik op die skakel hieronder om te registreer op die WhatsApp groep.

https://chat.whatsapp.com/FlHjR6NLKeVCmorsxF5Rb9

Kom praat net…….😁

07h00 tot 08h00…… of tot na die tweede koppie Cappuccino☕☕

By Bootleggers by Ferndale on Republic.

Reëls:

  1. Kom drink koffie of tee.
  2. Kom gesels
  3. Bring ‘n maat – al drink hy nie koffie nie!
  4. Kom luister na jou maats
  5. Gaan werk lekker!

Die opsies is:
Breakfast @ R60
2 x eggs
2 x rashers bacon
1 x farmstyle bread/sourdough/rye
1 x either or rostie/ mushrooms

Including coffee or a tea
Cappuccino add R 10

Los kommentaar