Skip to main content Scroll Top
30 Jean Road Blairgowrie, Randburg 2123
Marlé van Heerden
Marlé van Heerden
Musiekleier

Ontmoet vir

carel henn

Carel is ‘n tjellis en speel reeds die afgelope 24 jaar as vryskut musikant in verskeie orkeste en kamermusiekgroepe. Hy is ook ‘n bekwame dirigent, ondere andere as direkteur van die Rand Simfonie Orkes. Hy is ook ‘n ywerige tjello onderwyser, waar hy hoofsaaklik op volwasse ontwikkeling fokus. Hy is getroud met Carolina, ‘n sielkundige, en hulle het drie kinders.