Alfred is al 27 jaar werksaam by ons gemeente. Hy is ‘n harde werker en is verantwoordelik vir die skoonmaak van die kerkgebou en terrein. Alfred is altyd vriendelik en bereid om te help.