Manne ontbyt
Elke 2de Vrydag
Klik op die skakel hieronder om te registreer op die WhatsApp groep.
https://chat.whatsapp.com/FlHjR6NLKeVCmorsxF5Rb9
Kom praat net…….😁
07h00 tot 08h00…… of tot na die tweede koppie Cappuccino☕☕
By Bootleggers by Ferndale on Republic.
Reëls:
- Kom drink koffie of tee.
- Kom gesels
- Bring ‘n maat – al drink hy nie koffie nie!
- Kom luister na jou maats
- Gaan werk lekker!
Die opsies is:
Breakfast @ R60
2 x eggs
2 x rashers bacon
1 x farmstyle bread/sourdough/rye
1 x either or rostie/ mushrooms
Including coffee or a tea
Cappuccino add R 10

