Ontmoet vir Khuliso Lishidzha Khuliso is sedert 1 Maart 2020 permanent deel van ons terreinspan. Hy is Alfred se regterhand en ook verantwoordelik vir die onderhoud en skoonmaak van die kerkperseel.