Skip to main content Scroll Top
30 Jean Road Blairgowrie, Randburg 2123

Bouprojek 4 Maart 2025

Slide1

Ons is nou voluit ingekoop en mooi op ‘n galop met ons projek, so as jy nog ‘n bydra wil maak is dit nou die tyd om dit te doen. Elke Rand tel, so as jy klein betalings wil doen, is jy welkom. As jy groot betalings wil doen, is jy welkom. As jy sente wil gee, is jy welkom en as jy Miljoene wil gee, is jy ook welkom – ons aanvaar elke bydrae in groot dankbaarheid!


Hier is ‘n vinnige blik op ons bouprojek aktiwiteite en vordering …

DomusDei Bouprojek – 20250304


SnapScan Skakel: https://pos.snapscan.io/qr/JIdP_oVi

Kliek op die QR kode hierbo om na ons direkte SnapScan bladsy te gaan …

Gaan kyk ook gerus na ons Youtube kanaal…