Liefde en waarheid loop hand aan hand.
In hierdie week se nuusbrief gesels ons oor liefde, waarheid en die belangrikheid van gesonde grense. Ons kyk na hoe liefde en waarheid hand aan hand loop, en hoe gesonde grense juis ’n veilige ruimte kan skep waarin liefde kan floreer.
Ons deel ook ’n terugblik op die afgelope week, insluitend die leraars se SAAMKOMS by Goudini en die Lig Jeugband se deelname aan die Eisteddfod.
Daar is ook heelwat om na uit te sien. Kry al die besonderhede oor komende geleenthede, belangrike datums en ander nuus uit ons gemeente en gemeenskap.
Lees die volledige nuusbrief hieronder, of laai jou eie kopie af om later te lees.

