We are proud of Austin Tshikosi for receiving a 3-year full scholarship at the incredible world-class musical theatre academy; LAMTA…
Kontak asseblief vir Albertus Lombaard op 082 551 3688 vir meer inligting
Sondagskool tydens die erediens. Hoërskool kategese begin na die erediens tot 10:40 Klouterkerk vir voorskoolse kinders tydens die erediens.
Groepinskakeling
Vul ons aanlyn vorm in om u lidmaatbesonderhede te registreer
of op te gradeer wanneer u besonderhede verander.
Domus Dei Randburg-Suid is al baie jare met trots betrokke by Eklesiapark Tuiste vir Bejaardes. Die emosionele, fisiese en geestelike welstand van die bejaardes is vir ons baie belangrik.
Alhoewel baie van die bejaardes weekliks aktief inskakel by ons gemeente aktiwiteite, is daar ook elke Woensdag 9:30 ‘n preekbeurt by Eklesiapark. Die preke word om die beurt deur Ds Yolandi Kok en ander predikante gelei.