30 Jean Road Blairgowrie, Randburg 2123

Domus Dei Gee -> Randburg Suid

Welkom by

Lees meer

Opkomende Gebeure

& afkondigings
Klub316
KLUB 316 KINDERBYEENKOMS VRYDAE 15H00-16H00

Vrydae byeenkomste by die kerkgebou om 15H00 tot 16H00

WhatsApp Image 2020-08-17 at 13.16.42
VROUE RETREAT 29 AUG 08H30-13H00

STEMME IN HARMONIE! MET  Natalia Strydom, Nicole Dickson, Pieter Le Roux, Kostes:  R160.00 Bespreek jou plek nou!!:  0793547902

Popup
JEUGBYEENKOMSTE-POP UP CHURCH (Sessie III) 2 SEPT

JEUGBYEENKOMSTE – Pop Up Church Tiener kuier Woensdag, 2 September 2020 om 17H30-19H00.  TEMA: WEES/KEN JOUSELF. Klik asseblief op die…

WhatsApp Image 2020-08-26 at 12.57.50
Langtafel Sondag 30 Aug

Met vrouemaand kyk ons na vroue stemme in die Bybel. Ons verwelkom ook elke Sondag ‘n nuwe spreker. Komende Sondag…

WhatsApp Image 2020-08-05 at 09.22.44
Leef as God se geliefdes

Vrouemaand Dagstukkies Besoek “Leef as geliefdes”

19 (Demo)
Donderdag 27 Februarie 2020

Praatjie met Amanda Leigh om 18:00   |   “Identifying and dealing with anxiety among children”

blocks-image-119 (Demo)
Sondag 23 Februarie 2020

Erediens 09:00   |   Kategese Voorskools 9:30

blocks-image-118 (Demo)
Sondag 16 Februarie 2020

Erediens en Nagmaal 09:00   |   Emiritaatsviering van Ds Henning 11:30

Skakel in by ons

aanlyn erediens

Ons ‘Live Stream’ erediens is elke Sondag om 09:00 op
YouTube & Facebook beskikbaar

Sluit aan by ons

geloofsgemeenskap

Groepinskakeling
Vul ons aanlyn vorm in om u lidmaatbesonderhede te registreer
of op te gradeer wanneer u besonderhede verander.

 

01.
musiek

Ons musiekbediening word deur Sarie Jacobs gelei. Die voorsangers oefen Sondae voor die erediens. Ons voorsangers is ‘n informele groep wat roteer volgens elkeen se beskikbaarheid.

Ons koor tree op tydens spesiale eredienste en ons jaarlikse kerkfeeste.

As jy dit geniet om te sing en jou geloof deur sang wil uitleef, kontak gerus vir Sarie om te hoor hoe jy deel kan word.

Sarie Jacobs

082 853 6704

02.
Jeugbediening
Klub 316 is ons weeklikse kinderbyeenkoms waar ons speel, sing en dans en meer van God leer. Die byeenkoms is Vrydae 15:00 – 16:00 by die gemeente kampus.
Pop Up Church is ons tienerbyeenkomste en word saam met FGK gehou. Ons kom elke tweede Woensdag 18:00 bymekaar. Die byeenkomste word tans op Zoom gehou. Dis ‘n geleentheid om met ander tieners en God te ‘connect’.
Kategese word Sondae 10:00 op Zoom gehou. Die laerskool groepe gebruik The Bible Project se uitleg van die groot storie van die Bybel om praktiese Bybelkennis op te doen.
Die Hoërskool groep werk deur dissipelskap materiaal om te leer hoe om Jesus in die alledaagse lewe te volg.

Ds. Yolandi Kok

079 354 7902

03.
Seniorbediening

Domus Dei Randburg-Suid is al baie jare met trots betrokke by Eklesiapark Tuiste vir Bejaardes. Die emosionele, fisiese en geestelike welstand van die bejaardes is vir ons baie belangrik.

Alhoewel baie van die bejaardes weekliks aktief inskakel by ons gemeente aktiwiteite, is daar ook elke Woensdag 9:30 ‘n preekbeurt by Eklesiapark. Die preke word om die beurt deur Ds Henning en ander predikante gelei.

Raak betrokke by die bediening
Ds. Henning: 082 854 3542

Ekklesiapark Tuiste vir Bejaardes 
Maatskaplike werker: Elsabé Walters

(011) 886-1430  |  info@ekklesiapark.co.za

04.
kleingroepe
Die mannegroep kom elke tweede Vrydag 7:00 bymekaar om saam ontbyt te eet en verhoudinge te bou.
Die vrouegroep kom elke tweede Saterdagoggend 8:00 bymekaar vir kuier,ondersteuning en saam groei.
05.
Gesinsbediening
Ons maak kwartaalliks ‘n Geloof by die huis boks op wat gesinne kan gebruik om geloofsritmes by die huis te vestig.
Daar word ook kwartaalliks ouerbegeleidings geleenthede aangebied om ouers te bemagtig.
GETROUD is ‘n kwartaallikse huweliksverryking geleentheid om getroude pare te bemagtig om te groei in hul verhouding.
06.

Langtafel

Langtafel gebeur Sondae 19:00. Dit is ‘n gespreksgeleentheid oor spesifieke tema’s of Bybelgedeeltes. Die tafel is lank omdat ons graag hierdie geleentheid wil gebruik om te oefen hoe om mense na ons tafel toe te nooi. Dit is ons droom dat ons binnenkort hierdie geleentheid om ‘n regte tafel kan hou.
Laat weet as daar vrae of opmerkings is.

Ds. Yolandi Kok

079 354 7902

Domus Dei

Kontak ons
Kontak Ons

Kantoornommer: 011 787 4004
Leraar – Ds. Yolandi Kok: 079 354 7902

E-pos adresse
straat/pos adres

Jeanweg 30, Blairgowrie
Randburg 2123

Bankbesonderhede

NG Kerk Tvl. Randburg-Suid,
ABSA Randburg (632 005), Rek. Nr.: 170-580-028

Nuwe Lidmaat vorm

Skakel by ons in
Klik hier ->