30 Jean Road Blairgowrie, Randburg 2123

Neem asseblief kennis dat die kerkkantoor gesluit sal wees vanaf 6 Desember tot 10 Januarie 2021.
Ds Y Kok is met verlof 14 Desember tot die 24ste Desember.