30 Jean Road Blairgowrie, Randburg 2123

Liewe gemeentelid, as jy tussen die ouderdom van 20 en 35 jaar oud is nooi ons jou uit na die jong volwassene kuier by 165 Barkston drive, Saterdag 24 Oktober 16:00.  Jy is welkom om vriende ook te nooi.  RSVP teen 20 Oktober by 072 367 4739.  Bring jou eie vleis en drinkgoed.  Vure, pap en sous sal voorsien word.