30 Jean Road Blairgowrie, Randburg 2123

1 November tot 29 November skop ons, ons Dankfees af. Ons gaan ‘n Dankie – muur maak waar lidmate kan reflekteer oor 2020 en kan skryf watter seëninge hulle ontdek of her-ontdek het. Hierdie briefies kan reg deur November gebring word. Ons sluit die dankfees af met die Kerssangdiens 29 November waartydens ook die nagmaal gebruik gaan word.

Klik op die skakel hieronder om die 30 Dae Gebedsmateriaal van Dankie af te laai:

30 Dae van dankie

Los kommentaar