Deur Domus Dei Belangrike Datums en Gebeure 21 Augustus 2020 Vrydae byeenkomste by die kerkgebou 17H00-18H00 As julle graag wil deel wees van hierdie byeenkoms stuur asb vir ds Yolandi‘n whatsapp. Nooi gerus ook maats buite ons gemeente en laat weet my om hulle by die Klub 316 groep te voeg. Los kommentaar Kanselleer die opvolg-bydrae Stuur