30 Jean Road Blairgowrie, Randburg 2123

Met vrouemaand kyk ons na vroue stemme in die Bybel. Ons verwelkom ook elke Sondag ‘n nuwe spreker. Komende Sondag kom kuier Wimpie Wasserman by ons. Skakel gerus in Sondag 19:00 met Zoom.

Skakel in –

Los kommentaar